Directions

Padaanwysings na LalaManzi.

Vanaf Brits volg die R511. By T aansluiting draai regs op die R510 na Thabazimbi.

Vanaf Rustenburg volg die R 510 verby Northam na Thabazimbi.

Vanaf Warmbad volg pad na Thabazimbi. Draai regs op R511. By T aansluiting draai regs op R 510.

Net voor Thabazimbi draai links op Dwaalboom pad. Volg teerpad vir ongeveer 9.5km.

Draai regs op ROOIBoKKRAAL grondpad. Stop by die sekuriteit sperhek.

Volg die pad vir ongeveer 27 km en Lalamanzi is op die linkerkant. Groot hoe palmbome sal jou waarsku – jy het gearriveer.

Heknaambord lees LALAMANZI.

 

GPS Co-ordinates: S 24°26'07.48" E 27°08'07.30"

 

Contact Info

Ferdie Pistorius: 082-6005308
Email: mdmaksal@icon.co.za

Web: www.lalamanzi.co.za

Lalamanzi

City Sunset Beach